Kanton Jura
Jura is 'n kanton in Switserland met sowat 72000 inwoners. 4,4% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Delsberg.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanton Jura.