Gaan na inhoud

Gebruiker:Thermofan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Thermofan (besprekings | bydraes) op 11:29, 13 September 2024 (Tyd is min...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-5 This user is able to contribute with a professional level of English.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.
de-0 Hierdie persoon verstaan nie Duits nie (of verstaan dit met groot moeite).
fr-0 Cet utilisateur ne comprend pas le français, ou seulement avec des difficultés notables.

Meer oor Thermofan

Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika.


Hierdie gebruiker vertaal artikels van Engels in Afrikaans.


Hallo

Hierdie is maar net om te sê ek is hier. My tyd om by te dra is baie minder as wat ek sou wou hê, dus doen ek meestal klein verbeterings, maar sal graag versoeke vir hulp aanvaar waar ek kan. My passies is motors, meganiese ontwerp, taal, fotografie filosofie en so 'n dosyn ander dinge. Ek verstaan Engels goed en het al (oorsee) gereis. Ek wysig die Engelse wiki ook. Hier is die gebruikerblad daar.

H Kritzinger

"Thermofan"