David Oakes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Oakes | |
Geboorte | 14 Oktober 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Oakes (gebore 14 Oktober 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cold Skin (2017) en in die televisiereekse The Borgias (2011) en Victoria (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Love by Design
- 2014: Sins of a Father
- 2017: Cold Skin
- 2019: The Garden of Evening Mists
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Henry VIII: Mind of a Tyrant
- 2011: The Borgias
- 2016: Victoria
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Tsunami: Ten Years On
- 2016: Murder Games: The Life and Death of Breck Bednar