Dean Norris
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dean Norris | |
Geboortenaam | Dean Joseph Norris |
---|---|
Geboorte | 8 April 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dean Norris (gebore 8 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Total Recall (1990) en Get the Gringo (2012), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Under the Dome (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Total Recall
- 1995: Safe
- 1998: Liars' Dice
- 2008: Linewatch
- 2011: Vergiss nie, dass ich Dich Liebe
- 2012: Get the Gringo
- 2013: The Frozen Ground
- 2014: Small Time
- 2015: Secret in Their Eyes
- 2018: Duke City
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Tremors
- 2008: Breaking Bad
- 2009: Breaking Bad: Original Minisodes
- 2010: History Specials
- 2013: Under the Dome
- 2017: Girlboss
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Blind Alleys
- 1991: Locked Up: A Mother's Rage
- 1996: Forgotten Sins
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: Hank Schrader: What Happens Next with Dean Norris