William Russ
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Russ | |
Geboorte | 20 Oktober 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Russ (gebore 20 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Right Stuff (1983), Wanted: Dead or Alive (1987), en American History X (1998), en in die televisiereeks Boy Meets World (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Death Bed: The Bed That Eats
- 1983: The Right Stuff
- 1987: Wanted: Dead or Alive
- 1987: Dead of Winter
- 1990: Pastime
- 1992: Traces of Red
- 1997: When Danger Follows You Home
- 1998: American History X
- 2001: Buck Naked Arson
- 2010: 1,001 Ways to Enjoy the Missionary Position
- 2013: Drones
- 2015: Magic Hour
- 2018: Chasing the Rain
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Wiseguy
- 1990: Capital News
- 1992: Middle Ages
- 1993: Boy Meets World
- 2003: Mister Sterling
- 2008: The Ex List
- 2011: Home at Last
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Command 5
- 1986: Second Serve
- 1990: A Promise to Keep
- 1991: Crazy from the Heart
- 1992: Bay City Story
- 1992: Sexual Advances
- 1995: Trail of Tears
- 1996: Have You Seen My Son
- 1999: Replacing Dad
- 1999: The Test of Love
- 2001: Blackout
- 2003: Finding John Christmas
- 2004: Silver Lake